Van die eerste dag af byt ek........veral tone! Almal het baie gou na my aankoms begin tekkies aantrek. Maar dis maar net hoe ek my wêreld ontdek. Ek het Oupa Roelf se groottoon ook lekker bygekom terwyl hulle geëet het......hy het sommer so AAAAAAAAAAAH geskreeu.
Kyk net daai skerp tandjies van my. Almal is bang vir hulle!
Dis darem 'n groot bak by die kraan. Moet ek nou hier water drink of wat ......?




No comments:
Post a Comment